fbpx

DIE BLOU HOND SHOWS

PREPARE TO BE ENTERTAINED!

Woord & Musiek met Irna van Zyl - Boekbekendstelling van Kanniedood

Woord & Musiek met Irna van Zyl - Boekbekendstelling van Kanniedood

Woord & Musiek met Irna van Zyl - Boekbekendstelling van Kanniedood

Kaartjieprys: R280 (sluit 'n 2 gang ete in)

Datum: 23 Mei '26

Vermaak deur Karin Hougaard

Show program:

  • Arrival: 10:00

Meal Options:

Included in ticket price

BRUNCH SPYSKAART

Voorgereg:

Skemerkelkieglase met lae muesli, vrugtejogurt, gemengde bessiesous en vars gesnyde vrugte

Hoofgereg:

Ham-en-sampioenquiche bedien met ‘n suurroomsous van grasuie en tiemie | Geroosterde groentestapel | Tuinkruidslaai met kersietamaties en komkommer, afgerond met ‘n balsamiese reduksie

Nagereg 

Sjokolademousse met vars room en suikerwerk